John Stuart Mill

John Stuart Mill
John Stuart Mill ca. 1870

Gebore (1806-05-20)20 Mei 1806
Pentonville, Londen, Engeland
Oorlede 8 Mei 1873 (op 66)
Avignon, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Politieke filosofie, etiek, ekonomie, induktiewe logika
Alma mater Universiteit van Oxford
Bekend vir Openbare / private sfeer, hiërargie van genot in utilitarisme liberalisme, vroeë liberale feminisme, skade beginsel, Miller se vyf metode
Beïnvloed deur Plato, Aristoteles, Epikurus, Thomas van Aquino, Thomas Hobbes, John Locke, David Hume, George Berkeley, Jeremy Bentham, Hartley, Francis Place, James Mill, Harriet Taylor Mill, Adam Smith, David Ricardo, Alexis de Tocqueville, Wilhelm von Humboldt, Johann Wolfgang von Goethe, Alexander Bain, Auguste Comte, Saint-Simon (Utopiese sosialiste),[1] Jean-François Marmontel,[2] William Wordsworth,[2] Samuel Taylor Coleridge[2]
Invloed op William James, John Rawls, Robert Nozick, Bertrand Russell, Isaiah Berlin, Karl Popper, Ronald Dworkin, H. L. A. Hart, Peter Singer, Wilhelm Dilthey, Roger Crisp, Paul Feyerabend, Zechariah Chafee, John Maynard Keynes, Milton Friedman, Will Kymlicka, Carlos Vaz Ferreira, A. C. Grayling, John Gray, Sam Harris, Paul Krugman, Norman Finkelstein, Christopher Hitchens, Ayaan Hirsi Ali
Handtekening
John Stuart Mill

Lid van die Britse Parlement vir City and Westminster
Ampstermyn
1865 – 1868

Persoonlike besonderhede
Gebore (1806-05-20)20 Mei 1806
Pentonville, Londen, Engeland
Sterf 8 Mei 1873 (op 66)
Avignon, Frankryk
Politieke party Liberale Party

John Stuart Mill (Pentonville, 20 Mei 1806Avignon, 8 Mei 1873) was 'n Engelse filosoof en ekonoom. Hy was 'n voorstander van die utilitarisme, die etiese teorie wat voorgestel word deur sy peetoom Jeremy Bentham. Sy eie variasie hiervan beskryf hy in die werk Utilitarianism, waarmee hy aanvoer dat daar 'n onderskeid gemaak moet word tussen verskillende soorte genot. In sy bekendste werk On Liberty sit hy die skadebeginsel uiteen. Die skadebeginsel is die opvatting dat iemand se vryheid slegs beperk mag word in so ver dit nodig is om te verhinder dat hy/sy ander skade aanrig.

  1. Friedrich Hayek (1941). "The Counter-Revolution of Science". Economica. Economica, Vol. 8, No. 31. 8 (31): 281–320. doi:10.2307/2549335. JSTOR 2549335.
  2. 2,0 2,1 2,2 "The Project Gutenberg EBook of Autobiography, by John Stuart Mill" gutenberg.org. Besoek op 11 Junie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search